Eksodus 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Daarom moet jy vir die Israeliete sê: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle bevry van die onderdrukking van die Egiptenare en van julle slawerny aan hulle,+ en ek sal julle met ’n uitgestrekte* arm en met groot oordele verlos.+
6 “Daarom moet jy vir die Israeliete sê: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle bevry van die onderdrukking van die Egiptenare en van julle slawerny aan hulle,+ en ek sal julle met ’n uitgestrekte* arm en met groot oordele verlos.+