Psalm 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig. Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+ Vandag het ek jou vader geword.+ Hebreërs 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Vir watter een van die engele het God byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword”?+ En ook: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+
7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig. Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+ Vandag het ek jou vader geword.+
5 Vir watter een van die engele het God byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword”?+ En ook: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+