Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Sy heerskappy* sal bly uitbrei,

      en daar sal geen einde aan vrede wees nie.+

      Hy sal op die troon van Dawid+ sit en oor sy koninkryk regeer.

      Hy sal dit stewig vestig+ en versterk

      deur middel van geregtigheid+ en regverdigheid,+

      van nou af en tot in alle ewigheid.

      Die ywer van Jehovah van die leërmagte sal dit doen.

  • Jeremia 33:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “Want dít is wat Jehovah sê: ‘Daar sal altyd ’n man van Dawid se geslagslyn wees wat op die troon van die huis van Israel sit,+

  • Hebreërs 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar oor die Seun sê hy: “God is u troon+ vir ewig en altyd, en die septer van u Koninkryk is die septer van geregtigheid.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel