Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 93:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 U troon is lank gelede stewig gevestig.+

      U het nog altyd bestaan.+

  • Jesaja 40:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie?

      Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+

      Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+

      Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+

  • Habakuk 1:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Bestaan u nie al vir ewig nie, o Jehovah?+

      O my God, my Heilige, u sterf nie.*+

      O Jehovah, u het hulle aangestel om oordeel uit te voer.

      My Rots,+ u het hulle gekies om ons te straf.*+

  • 1 Timoteus 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Aan die Koning van die ewigheid,+ wat onsterflik*+ en onsigbaar+ is, die enigste God,+ behoort eer en heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.

  • Openbaring 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga,”*+ sê Jehovah* God, “die Een wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.”+

  • Openbaring 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê:

      “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel