Psalm 57:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy sal hulp uit die hemel stuur en my red.+ Hy sal die een wat my aanval, laat misluk. (Sela) God sal sy lojale liefde en sy getrouheid stuur.+ Psalm 86:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Maar u, o Jehovah, is ’n God wat genadig is en medelye* betoon,wat nie gou kwaad word nie en vol lojale liefde en getrouheid* is.+
3 Hy sal hulp uit die hemel stuur en my red.+ Hy sal die een wat my aanval, laat misluk. (Sela) God sal sy lojale liefde en sy getrouheid stuur.+
15 Maar u, o Jehovah, is ’n God wat genadig is en medelye* betoon,wat nie gou kwaad word nie en vol lojale liefde en getrouheid* is.+