Eksodus 23:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 “Ek stuur ’n engel voor julle uit+ om julle op die pad te beskerm en om julle na die plek te bring wat ek gereedgemaak het.+ Hebreërs 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Oor die engele sê hy: “Hy maak sy engele geeste en sy dienaars*+ soos die vlamme van ’n vuur.”+ Hebreërs 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Is hulle nie almal geeste vir heilige* diens,+ wat uitgestuur word om dié te dien wat redding gaan ontvang nie?
20 “Ek stuur ’n engel voor julle uit+ om julle op die pad te beskerm en om julle na die plek te bring wat ek gereedgemaak het.+
14 Is hulle nie almal geeste vir heilige* diens,+ wat uitgestuur word om dié te dien wat redding gaan ontvang nie?