Psalm 138:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Selfs wanneer ek tussen gevare loop, sal u my lewe bewaar.+ U strek u hand uit teen die woede van my vyande. U regterhand sal my red. Jesaja 43:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 As jy deur die waters gaan, sal ek met jou wees,+en as jy riviere oorsteek, sal dit nie bo-oor jou spoel nie.+ As jy deur die vuur loop, sal jy nie geskroei word nie,en die vlam sal jou ook nie brand nie.
7 Selfs wanneer ek tussen gevare loop, sal u my lewe bewaar.+ U strek u hand uit teen die woede van my vyande. U regterhand sal my red.
2 As jy deur die waters gaan, sal ek met jou wees,+en as jy riviere oorsteek, sal dit nie bo-oor jou spoel nie.+ As jy deur die vuur loop, sal jy nie geskroei word nie,en die vlam sal jou ook nie brand nie.