Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Hy bewaar die voetstappe van sy lojales,+

      maar die goddeloses sal in die duisternis vernietig word,+

      want ’n man oorwin nie deur middel van krag nie.+

  • Psalm 37:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Al val hy, sal hy nie neergegooi word nie,+

      want Jehovah hou sy hand vas.*+

  • Psalm 121:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Hy sal nooit toelaat dat jou voet gly* nie.+

      Die Een wat jou beskerm, sal nooit lomerig wees nie.

  • Klaagliedere 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Danksy Jehovah se lojale liefde het ons nie aan ons einde gekom nie,+

      want daar is geen einde aan sy genade nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel