1 Kronieke 16:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Al die gode van die volke is waardelose gode,+maar Jehovah is die Een wat die hemel gemaak het.+ 1 Korintiërs 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En nou skryf ek oor die een wat kos eet wat aan afgode geoffer is. Ons weet dat ’n afgod niks in die wêreld is nie+ en dat daar net een God is.+
4 En nou skryf ek oor die een wat kos eet wat aan afgode geoffer is. Ons weet dat ’n afgod niks in die wêreld is nie+ en dat daar net een God is.+