Psalm 67:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Laat die nasies bly wees en van vreugde uitroep,+want u sal die volke regverdig oordeel.+ U sal die nasies van die aarde rig. (Sela) Psalm 98:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 voor Jehovah, want hy kom* om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met geregtigheid.+
4 Laat die nasies bly wees en van vreugde uitroep,+want u sal die volke regverdig oordeel.+ U sal die nasies van die aarde rig. (Sela)
9 voor Jehovah, want hy kom* om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met geregtigheid.+