Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 U sal tog sekerlik nie die regverdige persoon saam met die goddelose persoon doodmaak, sodat die regverdige persoon dieselfde uiteinde as die goddelose persoon sal hê nie!+ U sal dit nie doen nie.+ Sal die Regter van die hele aarde nie doen wat reg is nie?”+

  • Psalm 9:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Hy sal die bewoonde aarde* in regverdigheid oordeel.+

      Hy sal regverdige regsbesluite vir die nasies neem.+

  • Psalm 98:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 voor Jehovah, want hy kom* om die aarde te oordeel.

      Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+

      en die volke met geregtigheid.+

  • Handelinge 17:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+

  • 2 Petrus 3:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar deur dieselfde woord word die hemele en die aarde wat nou bestaan, vir die vuur bewaar en word dit gehou tot die dag van oordeel en van die vernietiging van die goddelose mense.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel