Psalm 19:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die wet van Jehovah is volmaak.+ Dit gee nuwe krag.*+ Die herinnering van Jehovah is betroubaar.+ Dit maak die onervarene wys.+ Psalm 40:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dit is vir my ’n vreugde,* o my God, om u wil te doen,+en u wet is diep binne-in my.+ Psalm 112:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 112 Loof Jah!*+ א [Alef] Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+ב [Bet] wat groot vreugde in sy gebooie vind.+ Matteus 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het,*+ want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle. Romeine 7:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die mens wat ek van binne is,+ vind werklik vreugde in die wet van God, Jakobus 1:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Maar die een wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid lei en wat daarby bly, is nie iemand wat hoor en vergeet nie, maar iemand wat die werk doen, en hy sal gelukkig wees in wat hy doen.+
7 Die wet van Jehovah is volmaak.+ Dit gee nuwe krag.*+ Die herinnering van Jehovah is betroubaar.+ Dit maak die onervarene wys.+
112 Loof Jah!*+ א [Alef] Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+ב [Bet] wat groot vreugde in sy gebooie vind.+
3 “Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het,*+ want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle.
25 Maar die een wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid lei en wat daarby bly, is nie iemand wat hoor en vergeet nie, maar iemand wat die werk doen, en hy sal gelukkig wees in wat hy doen.+