27 Toe het Hiskiʹa gesê dat die brandoffer op die altaar geoffer moet word.+ En toe hulle dit begin doen, het die sangers die lied van Jehovah begin sing en is daar op die trompette geblaas onder begeleiding van die instrumente van Dawid, die koning van Israel.