Psalm 9:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hy sal die bewoonde aarde* in regverdigheid oordeel.+ Hy sal regverdige regsbesluite vir die nasies neem.+ Handelinge 17:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+
8 Hy sal die bewoonde aarde* in regverdigheid oordeel.+ Hy sal regverdige regsbesluite vir die nasies neem.+
31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+