Psalm 61:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Van die eindes van die aarde af sal ek tot u roepwanneer my hart alle moed verloor het.*+ Lei my tot op ’n rots wat hoër is as ek.+ Psalm 142:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Ek stort my bekommernis voor hom uit. Ek vertel hom van my angstigheid+
2 Van die eindes van die aarde af sal ek tot u roepwanneer my hart alle moed verloor het.*+ Lei my tot op ’n rots wat hoër is as ek.+