Jesaja 60:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Nasies sal na jou lig kom,+en konings+ na jou glansende prag.*+ Sagaria 8:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En baie volke en magtige nasies sal kom om Jehovah van die leërmagte in Jerusalem te dien*+ en om Jehovah se goedkeuring te soek.’
22 En baie volke en magtige nasies sal kom om Jehovah van die leërmagte in Jerusalem te dien*+ en om Jehovah se goedkeuring te soek.’