Psalm 147:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah bou Jerusalem.+ Hy bring die Israeliete bymekaar wat verstrooi is.+ Jeremia 33:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek sal die gevangenes van Juda en die gevangenes van Israel terugbring,+ en ek sal hulle opbou net soos ek aan die begin gedoen het.+
7 Ek sal die gevangenes van Juda en die gevangenes van Israel terugbring,+ en ek sal hulle opbou net soos ek aan die begin gedoen het.+