-
Psalm 8:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Wanneer ek u hemel sien, die werke van u vingers,
die maan en die sterre wat u gemaak het,+
-
Jesaja 48:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Wanneer ek hulle roep, staan hulle saam op.
-
-
Hebreërs 1:10-12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 En: “U, o Here, het aan die begin die fondamente van die aarde gelê, en die hemel is die werke van u hande. 11 Hulle sal ophou bestaan, maar u sal bly bestaan. Net soos ’n kledingstuk sal hulle almal oud word, 12 en u sal hulle net soos ’n mantel oprol, soos ’n kledingstuk, en hulle sal vervang word. Maar u is dieselfde, en u jare sal nooit tot ’n einde kom nie.”+
-
-
-