Job 36:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Ja, ons kan nie begryp hoe groot God is nie.+ Ons kan nie verstaan hoe oud hy is nie.+ Maleagi 3:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Want ek is Jehovah, en ek verander nie.*+ Julle is kinders van Jakob, en julle het nog nie aan julle einde gekom nie. Jakobus 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+
6 “Want ek is Jehovah, en ek verander nie.*+ Julle is kinders van Jakob, en julle het nog nie aan julle einde gekom nie.
17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+