Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Aäron moet sy twee hande op die kop van die lewende bok sit en al die verkeerde dinge wat die Israeliete gedoen het en al hulle oortredings en al hulle sondes oor hom bely, en hy moet dit op die kop van die bok+ sit en hom wegstuur, die wildernis in, deur die hand van ’n man wat aangewys is om dit te doen.* 22 Die bok sal al hulle oortredings op hom dra+ na ’n verlate plek,+ en hy moet die bok wegstuur, die wildernis in.+

  • Jesaja 43:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Ek – ek is die Een wat jou oortredings* om my eie onthalwe+ uitwis,+

      en ek sal nie aan jou sondes dink nie.+

  • Jeremia 31:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 “Hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: ‘Ken Jehovah!’ nie,+ want hulle almal sal my ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle,”+ sê Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en ek sal nie meer aan hulle sonde dink nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel