Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 47:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Want Jehovah, die Allerhoogste, is ontsagwekkend.+

      Hy is die groot Koning oor die hele aarde.+

  • Psalm 145:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 U koningskap is ’n ewige koningskap,

      en u sal tot in alle geslagte regeer.+

  • Daniël 4:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 U sal van mense af weggejaag word en tussen die diere van die veld woon, en u sal gras eet soos ’n bees, en die dou van die hemel sal u natmaak,+ en dit sal sewe tye lank so wees.+ Daarna sal u weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is en dat hy dit gee aan wie hy ook al wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel