Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:29, 30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Toe het God gesê: “Kyk, ek het vir julle al die plante op die hele aarde gegee wat saad dra en al die bome wat vrugte dra met saad daarin. Laat dit julle voedsel wees.+ 30 En aan al die wilde diere van die aarde en aan al die vlieënde diere van die hemel en aan alles wat op die aarde rondbeweeg en waarin daar lewe* is, het ek al die groen plante as voedsel gegee.”+ En dit was so.

  • Genesis 9:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Al die diere wat beweeg en lewe, mag vir julle as voedsel dien.+ Net soos ek vir julle die groen plante gegee het, gee ek hulle almal vir julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel