Spreuke 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Jehovah het die fondamente van die aarde met wysheid gelê.+ Hy het die hemele met insig stewig gevestig.+ Jeremia 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,die Een wat die vrugbare land gevestig het deur sy wysheid+en wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+
19 Jehovah het die fondamente van die aarde met wysheid gelê.+ Hy het die hemele met insig stewig gevestig.+
12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,die Een wat die vrugbare land gevestig het deur sy wysheid+en wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+