Psalm 107:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want hy het dié wat dors is, iets gegee om te drink,en dié wat honger is, met goeie dinge gevul.+ Psalm 145:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 U maak u hand oopen bevredig die begeerte van alles wat lewe.+