Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 11:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 So het Josua beheer verkry oor die hele land, net soos Jehovah Moses belowe het,+ en toe het Josua vir elke stam van Israel die deel van die land gegee wat hulle as ’n erfdeel moes kry.+ En die land het vrede gehad, en daar was nie oorlog nie.+

  • Josua 21:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 Jehovah het vir Israel die hele land gegee wat hy met ’n eed aan hulle voorvaders belowe het,+ en hulle het die land in besit geneem en daarin gaan woon.+

  • Nehemia 9:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “U het koninkryke en volke aan hulle gegee en dit stuk vir stuk uitgedeel,+ sodat hulle die land van Sihon,+ dit wil sê die land van die koning van Hesbon,+ sowel as die land van koning Og+ van Basan in besit geneem het.

  • Psalm 78:55
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 55 Hy het die nasies voor hulle uit verdryf.+

      Hy het ’n erfdeel met die maatlyn aan hulle toegeken.+

      Hy het die stamme van Israel in hulle huise laat woon.+

  • Handelinge 13:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Nadat hy sewe nasies in die land Kanaän vernietig het, het hy hulle land as ’n erfdeel aan ons voorvaders gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel