Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring wat hy aan julle voorvaders Abraham, Isak en Jakob gesweer het hy aan julle sal gee+ – groot en mooi stede wat julle nie gebou het nie,+ 11 huise vol allerhande goeie dinge waarvoor julle nie gewerk het nie, uitgekapte reënputte wat julle nie gegrawe het nie en wingerde en olyfbome wat julle nie geplant het nie – en julle geëet en versadig geword het,+

  • Josua 5:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En op daardie selfde dag, die dag ná die Pasga, het hulle van die opbrengs van die land begin eet, naamlik ongesuurde brode+ en geroosterde graan. 12 En die volgende dag, nadat hulle van die opbrengs van die land geëet het, het die manna opgehou. Die Israeliete het nie meer manna gekry nie,+ want hulle het in daardie jaar van die opbrengs van die land Kanaän begin eet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel