-
Numeri 16:5-7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Toe het hy vir Korag en al sy ondersteuners gesê: “Môreoggend sal Jehovah bekend maak wie aan hom behoort+ en wie heilig is en wie hom moet nader,+ en wie hy ook al kies,+ sal hom nader. 6 Korag, jy en al jou ondersteuners+ moet die volgende doen: Neem vuurbakke+ 7 en sit môre vuur* daarin en sit reukwerk daarop voor Jehovah, en die man wat Jehovah sal kies,+ hy is die heilige. Kinders van Levi,+ julle het te ver gegaan!”
-