26 Terwyl Saul aan die een kant van die berg was, was Dawid en sy manne aan die ander kant van die berg. Dawid het probeer om so gou as moontlik van Saul af weg te kom,+ maar Saul en sy manne het al hoe nader gekom en was op die punt om Dawid en sy manne te vang.+