-
Numeri 25:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Toe Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, dit sien, het hy dadelik tussen die mense opgestaan en ’n spies* in sy hand geneem. 8 Toe het hy die man van Israel tot in die tent gevolg en hulle albei deurboor, die man van Israel en die vrou, deur haar geslagsdele. Dit het die plaag onder die Israeliete laat ophou.+
-