-
Rigters 10:6-8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Toe het die Israeliete weer gedoen wat sleg is in Jehovah se oë,+ en hulle het die Baäls,+ die Astoʹret-beelde, die gode van Aram,* die gode van Sidon, die gode van Moab,+ die gode van die Ammoniete+ en die gode van die Filistyne+ begin dien. Hulle het Jehovah verlaat en opgehou om hom te dien. 7 Toe het Jehovah woedend geword vir Israel, en hy het hulle in die hand van die Filistyne en die Ammoniete oorgelewer.*+ 8 Hulle het die Israeliete dus erg onderdruk in daardie jaar – 18 jaar lank het hulle die Israeliete onderdruk in Giʹlead, aan die kant van die Jordaanrivier wat voorheen die land van die Amoriete was.
-