Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 6:1-5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Maar die Israeliete het weer begin doen wat sleg is in Jehovah se oë,+ en daarom het Jehovah hulle sewe jaar lank in Miʹdian se hand gegee.+ 2 Miʹdian het Israel oorheers.+ As gevolg van Miʹdian moes die Israeliete vir hulle wegkruipplekke* maak in die berge, in die grotte en op plekke wat moeilik is om te bereik.+ 3 As Israel saad gesaai het, het Miʹdian en Aʹmalek+ en die Oosterlinge+ hulle aangeval. 4 Hulle het teen Israel opgetrek en die opbrengs van die land tot by Gasa verwoes, en hulle het niks vir Israel laat oorbly om te eet nie, en ook geen skape, bulle of donkies nie.+ 5 Hulle het met hulle vee en hulle tente gekom. Hulle was so baie soos sprinkane,+ en hulle en hulle kamele kon nie getel word nie,+ en hulle het in die land ingekom om dit te verwoes.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel