Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Wie is dit wat hulle sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dood opgewek is, wat aan die regterhand van God is+ en wat ook vir ons pleit.+

  • Efesiërs 1:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 wat hy teenoor Christus getoon het toe hy hom uit die dood opgewek het. Hy het hom aan sy regterhand in die hemelse plekke laat sit,+

  • Hebreërs 8:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Hier is dan nou die hoofpunt van wat ons sê: Ons het so ’n hoëpriester,+ en hy het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemel gaan sit,+

  • Hebreërs 12:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 terwyl ons ons oë stip gerig hou op die een wat ons in ons geloof lei en wat ons geloof volkome maak* – Jesus.+ As gevolg van die vreugde wat voor hom gestel is, het hy ’n folterpaal* verduur en het die skande nie vir hom saak gemaak nie, en hy het aan die regterhand van die troon van God gaan sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel