Psalm 98:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 98 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+want hy het wonderlike dinge gedoen.+ Sy regterhand, sy heilige arm, het gered.*+ Psalm 139:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek prys u omdat ek op ’n ontsagwekkende manier wonderlik gemaak is.+ U werke is wonderlik.+ Ek weet dit alte goed. Openbaring 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+
98 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+want hy het wonderlike dinge gedoen.+ Sy regterhand, sy heilige arm, het gered.*+
14 Ek prys u omdat ek op ’n ontsagwekkende manier wonderlik gemaak is.+ U werke is wonderlik.+ Ek weet dit alte goed.
3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+