-
Josua 4:5-7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 en Josua het vir hulle gesê: “Gaan verby die Ark van Jehovah julle God na die middel van die Jordaanrivier, en elkeen van julle moet ’n klip op sy skouer sit, volgens die getal stamme van die Israeliete, 6 sodat dit as ’n teken onder julle kan dien. As julle kinders* julle later vra: ‘Hoekom lê hierdie klippe hier?’+ 7 dan moet julle vir hulle sê: ‘Omdat die water van die Jordaanrivier voor die ark+ van Jehovah se verbond opgehou vloei het. Toe dit deur die Jordaanrivier gedra is, het die water van die Jordaanrivier opgehou vloei. Hierdie klippe sal as ’n permanente gedenkteken* vir die Israeliete dien.’”+
-