Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Verder het God hulle geseën, en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en word baie, vul die aarde+ en bewerk dit.+ Heers+ oor die visse van die see en die vlieënde diere van die hemel en al die lewende diere wat op die aarde rondbeweeg.”

  • Psalm 37:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Die regverdiges sal die aarde besit,+

      en hulle sal vir ewig daarop lewe.+

  • Jesaja 45:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Want dít is wat Jehovah sê,

      die Skepper van die hemele,+ die ware God,

      die Een wat die aarde gevorm het, die Maker daarvan wat dit stewig gevestig het,+

      wat dit nie verniet geskep het nie,* maar wat dit gemaak het om bewoon te word:+

      “Ek is Jehovah, en daar is geen ander nie.

  • Handelinge 17:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 En hy het uit een mens+ elke nasie van die mensdom gemaak om op die hele aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye bepaal en die grense gestel van waar mense sou woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel