Psalm 22:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ek sal u loof in die groot gemeente.+ Ek sal my geloftes betaal voor dié wat hom vrees. Jona 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar ek sal offerandes aan u bring deur u te dank. Ek sal doen wat ek belowe het.+ Redding kom van Jehovah.”+
9 Maar ek sal offerandes aan u bring deur u te dank. Ek sal doen wat ek belowe het.+ Redding kom van Jehovah.”+