1 Konings 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Gee dus vir u kneg ’n gehoorsame hart om as regter vir u volk op te tree+ en om te onderskei tussen wat goed en wat sleg is,+ want wie kan as regter optree vir u groot* volk?” Psalm 94:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Kan die Een wat die nasies dissiplineer, nie teregwys nie?+ Hy is die Een wat kennis aan mense oordra!+ Daniël 2:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hy verander tye en tydperke,+verwyder konings en stel konings aan,+gee wysheid aan die wyses en kennis aan dié wat insig het.+ Filippense 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 En ek bly bid dat julle liefde al hoe meer sal toeneem+ met akkurate kennis+ en goeie oordeel*+
9 Gee dus vir u kneg ’n gehoorsame hart om as regter vir u volk op te tree+ en om te onderskei tussen wat goed en wat sleg is,+ want wie kan as regter optree vir u groot* volk?”
10 Kan die Een wat die nasies dissiplineer, nie teregwys nie?+ Hy is die Een wat kennis aan mense oordra!+
21 Hy verander tye en tydperke,+verwyder konings en stel konings aan,+gee wysheid aan die wyses en kennis aan dié wat insig het.+