Psalm 19:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die vrees vir Jehovah+ is suiwer. Dit bly vir ewig. Die oordele van Jehovah is waar. Dit is heeltemal regverdig.+ 10 Dit is begeerliker as goud,as ’n groot hoeveelheid suiwer* goud,+en soeter as heuning+ wat uit die heuningkoeke drup. Psalm 119:72 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 72 Die wet van u mond is goed vir my,+beter as duisende stukke goud en silwer.+ Spreuke 3:13, 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Gelukkig is die mens wat wysheid vind+en die mens wat insig verkry. 14 Om dit te verkry, is beter as om silwer te verkry,en om dit te besit, is beter as om goud te besit.+
9 Die vrees vir Jehovah+ is suiwer. Dit bly vir ewig. Die oordele van Jehovah is waar. Dit is heeltemal regverdig.+ 10 Dit is begeerliker as goud,as ’n groot hoeveelheid suiwer* goud,+en soeter as heuning+ wat uit die heuningkoeke drup.
13 Gelukkig is die mens wat wysheid vind+en die mens wat insig verkry. 14 Om dit te verkry, is beter as om silwer te verkry,en om dit te besit, is beter as om goud te besit.+