Psalm 91:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Geen ramp sal jou tref nie,+en geen plaag sal naby jou tent kom nie. Spreuke 12:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Niks skadeliks sal die regverdige tref nie,+maar die goddeloses sal baie rampspoed ondervind.+