Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 33:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar Esau het na hom toe gehardloop en hom omhels en hom gesoen, en hulle het in trane uitgebars. 5 Toe Esau die vrouens en die kinders sien, het hy gevra: “Wie is die mense by jou?” En Jakob het gesê: “Die kinders met wie God u kneg geseën het.”+

  • Genesis 48:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En Jakob het vir Josef gesê:

      “God die Almagtige het by Lus in die land Kanaän aan my verskyn en my geseën.+ 4 Hy het vir my gesê: ‘Ek sal jou vrugbaar maak, en ek sal jou baie maak, en ek sal jou ’n versameling van volke laat word,+ en ek sal hierdie land as ’n permanente besitting aan jou nageslag* gee.’+

  • 1 Samuel 2:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Jehovah het aan Hanna gedink, en sy het swanger geword.+ Sy het aan nog drie seuns en twee dogters geboorte gegee. En die seun Samuel het voor Jehovah grootgeword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel