51 Josef het die eersgeborene Manasʹse*+ genoem, want hy het gesê: “God het my laat vergeet van die hele huis van my pa en van hoe swaar ek gekry het.” 52 En hy het die tweede seun Eʹfraim*+ genoem, want hy het gesê: “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek swaargekry het.”+
12 Jehovah het die laaste deel van Job se lewe meer geseën as die begin,+ en Job het mettertyd 14 000 skape, 6 000 kamele, 2 000 beeste en 1 000 donkies* gehad.+13 En hy het weer sewe seuns en drie dogters gehad.+