36 Ek sal een stam aan sy seun gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.
7 Maar Jehovah wou nie die huis van Dawid uitroei nie ter wille van die verbond wat hy met Dawid gemaak het,+ want hy het belowe dat hy vir hom en sy seuns altyd ’n lamp* sou gee.+