Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Abram het dus vir Lot+ gesê: “Asseblief, daar moenie stryery wees tussen my en jou en tussen my veewagters en jou veewagters nie, want ons is broers.

  • Johannes 13:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 So sal almal weet dat julle my dissipels is – as julle liefde vir mekaar het.”+

  • Kolossense 3:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Maar behalwe al hierdie dinge moet julle liefde betoon,*+ want dit is ’n volmaakte band van eenheid.+

  • Hebreërs 13:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hou aan om broederlike liefde te betoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel