Psalm 113:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 113 Loof Jah!* Bring lof, o knegte van Jehovah,loof die naam van Jehovah. Openbaring 19:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En ’n stem het van die troon af gekom wat gesê het: “Loof ons God, al sy slawe+ wat hom vrees, klein en groot.”+
5 En ’n stem het van die troon af gekom wat gesê het: “Loof ons God, al sy slawe+ wat hom vrees, klein en groot.”+