Genesis 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En God het die twee groot ligte gemaak, die groter lig om oor die dag te heers+ en die kleiner lig om oor die nag te heers, en ook die sterre.+ Jeremia 31:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Dít is wat Jehovah sê,wat die son gee as lig in die dag,die wette* van die maan en die sterre as lig in die nag,wat die see en sy golwe onstuimig maak,wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+
16 En God het die twee groot ligte gemaak, die groter lig om oor die dag te heers+ en die kleiner lig om oor die nag te heers, en ook die sterre.+
35 Dít is wat Jehovah sê,wat die son gee as lig in die dag,die wette* van die maan en die sterre as lig in die nag,wat die see en sy golwe onstuimig maak,wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+