Genesis 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ Deuteronomium 33:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n volk wat redding geniet in Jehovah,+jou beskermende skild,+en jou indrukwekkende swaard? Jou vyande sal voor jou kruip,+en jy sal op hulle rug* trap.” Psalm 28:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+ My hart vertrou op hom.+ Ek het sy hulp ontvang, en my hart is baie bly. Daarom sal ek hom loof met my lied.
15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n volk wat redding geniet in Jehovah,+jou beskermende skild,+en jou indrukwekkende swaard? Jou vyande sal voor jou kruip,+en jy sal op hulle rug* trap.”
7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+ My hart vertrou op hom.+ Ek het sy hulp ontvang, en my hart is baie bly. Daarom sal ek hom loof met my lied.