-
Daniël 9:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 ja, in sy eerste regeringsjaar, het ek, Daniël, uit die boeke* onderskei hoeveel jaar Jerusalem verlate sou wees+ volgens Jehovah se boodskap aan die profeet Jeremia, naamlik 70 jaar.+ 3 Toe het ek tot Jehovah, die ware God, gebid en hom om hulp gesmeek. Ek het gevas,+ saklinne gedra en as oor my gegooi.
-