Psalm 2:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Vra my, en ek sal nasies as jou erfdeel gee,en die eindes van die aarde as jou besitting.+ 9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+en jy sal hulle soos ’n kleipot stukkend slaan.”+
8 Vra my, en ek sal nasies as jou erfdeel gee,en die eindes van die aarde as jou besitting.+ 9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+en jy sal hulle soos ’n kleipot stukkend slaan.”+