Job 14:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 U sal roep, en ek sal u antwoord.+ Na die werk van u hande sal u verlang.* Psalm 71:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Selfs wanneer ek oud en grys is, o God, moet u my nie verlaat nie.+ Laat ek die volgende geslag van u krag* vertel,en laat ek almal wat nog moet kom, van u mag vertel.+
18 Selfs wanneer ek oud en grys is, o God, moet u my nie verlaat nie.+ Laat ek die volgende geslag van u krag* vertel,en laat ek almal wat nog moet kom, van u mag vertel.+