Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 19:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die hemele maak die heerlikheid van God bekend.+

      Die hemelruim* verkondig die werk van sy hande.+

  • Psalm 104:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Hoe baie is u werke, o Jehovah!+

      U het hulle almal met wysheid gemaak.+

      Die aarde is vol van wat u gemaak het.

  • Psalm 111:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Die werke van Jehovah is groot.+

      ד [Dalet]

      Almal wat vreugde daarin vind, ondersoek dit.+

  • Openbaring 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê:

      “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel